Albert Dekker

Albert Dekker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Albert Ecke Van Dekker
Geboorte (1905-12-20)20 Desember 1905
Sterfte 5 Mei 1968 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Albert Dekker (20 Desember 1905 – 5 Mei 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Cyclops (1940), East of Eden (1955), Kiss Me Deadly (1955), en The Wild Bunch (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne